Fondsinsameling
RUN / WALK FOR LIFE OP 28 NOVEMBER, `N INSAMELING VIR KATA.
KONTAK SONET WENTZEL 044-2724518.
DIT SAL `N 5KM EN 10KM WEDLOOP IN SLUIT.
STEAK ETE WAS `N GROOT SUKSES EN HET GOED AFGELOOP, AL WAS DAAR MAAR MIN MENSE. DANKIE AAN LANGENHOVEN GIM. ONDERSTEUNERS KLUB, VIR AL DIE MOEITE EN TYD
ONS TOER VIR CURRIE BEKER EINDSTRYD GEREEL DEUR DUREL MARX WAS UITSTEKEND DANKIE AAN ALMAL WAT ONS VERGESEL HET.
LIVESTRONG BANDJIES
Jimmy's Jungle op Mosselbaai verkoop hierdie bandjies ten bate van Kata.
Privaat Donasies
Privaat Donasies wat reeds gedoen word, word baie waardeer
Mountain View Kafee (Calitzdorp)
Die kafee is in die arm gedeelte van Calitzdorp, maar die mense het hul harte oopgemaak en die blikkie binne 3 dae volgemaak. Al is dit min word dit opreg waardeer en voel dit soos miljoene.
Kleuterskole
Little Bo-Peep(haar kleuterskool op Oudtshoorn) en Besige Handjies (haar kleuterskool op Mossel Baai)
Kruise vir Kata
Mev Gail Slabbert en vriende maak kruise wat verkoop word, gemaak om in huise te hang As u belangstel kontak gerus vir Gail by 084 572 5657
Skilderye
Kata se neefies, Jose (9) en Henko(12) Brand, gaan 2 skilderye verf wat onderskeidelik op e-Bay(Wereldwyd) en Bid-or-Buy(plaaslik) verkoop gaan word. Kontak Sterna Brand by 076 0512707
Fietsry
Vanaf Oudtshoorn na Kaapstad. Mnr Pierre Uys en vriende ry vanaf 10 tot 14 September 2007 vanaf Oudtshoorn na Kaapstad per fiets.
Dorpe waar oorgeslaap word is : Seweweekspoort Barrydale Robertson Tulbagh Kaapstad
Enige hulp van enige aard sal waardeer word Kontak Pierre Uys 082 8593629
Na Bo |
Na Bo ![]() |

Afrikaans
English
Na Bo