Afrikaans
English 

Tuisblad
Fondsinsameling
Behandeling
Geskiedenis
Help die Familie
Kontak Ons


Terug na Tuisblad

Die Fietstoer

Die fietstoer (10-14 September 2007) vanaf Oudtshoorn na Kaapstad is verby en was 'n reuse sukses.

Dankie aan Rita Theart, Pierre Uys, Jade Gerber, Isak Boshoff en Lizelle Otto.

10de September - Baie dankie aan Yonel en Frits Hunlun, De Vos en Berta Nel by Seweweekspoort wat ons gul ontvang het en na ons omgesien het.

11de September - Phillip Uys by die Barrydale Hotel vir sy gasvryheid en uitstekende verblyf.

12de September - Die Backpackers op Robertson vir 'n goeie nag se rus.

13de September - Cape Kairos gastehuis in Tulbagh (Eeta) vir 'n lekker bord gekookte kos en 'n warm bed vir die nag.

14de September - Oorgeslaap in die Road Lodge in Kaapstad.

CDs van die fietstoer is beskikbaar @ R100.00 elk by Rita - 072 464 2868

15 September 2007

Terug na Tuisblad

     Na Bo   Na Bo     
Kata Byleveld • Teikenspaar • Absa Oudtshoorn • 9101349845 • 334 314
Copyright © 2010  ::  Kata Byleveld :: Site by:  WebWorX